Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Heidelberg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Visse
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
NamibiŽ; Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is intellient, baie netjies op myself en my omwing. Ek probeer om "te" te vermy in al die aspekte van my lewe. Lag graag, maar is nie ligsinnig nie. Eet graag gesond, maar nie "te" gesond nie. Ek is ou skool. As jy die deur vir my oophou en my stoel uittrek, gaan jy vergoed word daarvoor. Ek hou ewe veel van rustig kuier by die huis as van uitgaan. Ontmoet graag jou vriende en braai en kuier saam - ek gaan gemaklik om met mense. Ek kan baklei vir myself, maar ek haat konflik.

Haar Ideale Pasmaat

Goeie maniere is nie eers onderhandelbaar nie. As jy my kan laat lag, of ten minste glimlag, gaan jy die beste in my na vore bring. Ek verwag nie van 'n man om die wÍreld se probleme op sy eie op te los oor ete nie, maar as jy met my gesels en belangstel in my lewe, gaan ons aangename etes hÍ.Ruggraatlose mans grief my. My maat sal my moet kan beskerm, ondersteun en vir my die spreekwoordelike veilige hawe wees. Ek soek iemand wat saam met my 'n span sal wees.

Wat Haar Vriende SÍ

MandaVanHier het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Fliekkanale; Kosmaak/Bak
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Rugby
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Glutenvry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters