Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 'n Week gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Witbank, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Ram
Lengte:
189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
26 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

I am very energetic, love to tour, see nature, love speed, technology.
I am very ethical, honest and straight forward.
I am also a real gentleman, with a naughty side.
Ek gee altyd my als.
Hou daarvan om te oefen en gesond te eet.
Ek hou van toer, dans, passie, braai en weg gaan vir n naweek.
Ek is baie positief, eties en reguit. Het altyd n grap of 2.
Eerlikheid is vir my baie belangrik.
Ek kan kos maak (Braai is mos kos maak)
Ek is goed met my hande ;)
Ek maak nog die deur vir Jou oop en laat Jou eerste sit en eet, n regte gentleman, hou daarvan om my metgesel te ondersteun en als saam met haar te doen.
Lief vir die natuur, so toer baie in SA, mal oor ons land en kultuur.
Ek is nie groot op die club's seen nie, maar hou daarvan om na shows by die casinos te gaan kyk en ook lekker uit te eet, n goeie fliek by Prestige te kyk.
Ek is intelligent en hou van tegnologie, het n boertjie agtergrond so staan nie terug vir enige uitdaging.
Ek bid, vry en baklei in Afrikaans, maar ons kan in Engels wegspring as jy kans sien.

Sy Ideale Pasmaat

Someone who is honest and straight forward from the beginning.

Must love to be surprised, to be swept away without any warning for a romantic weekend.
A Lady who can hold her own.
Enjoy time together, does not matter if it is physical or quite time.
And positive always.
NB!! I am not looking for friendship, I don't believe people of opposite sex can just be friends.

Wat Sy Vriende SÍ

Standvastig het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; R&B / Soul; World
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Biljart Snoeker; Bofbal; Boogskiet; Branderplankry; Kanovaart; Krygskunde; Lyfbranderry; Motorsport; Perdry; Rekspring; Roei; Rolbal; Rugby; Seil; Seilplankry; Skaak; Skaatsplankry; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Tafeltennis; Tennis; Vlieg / Sweefvlieg; Waaghalsige sport; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen