Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 01 Mei 2018

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bela-Bela (Warmbad) (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Ram
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Portugees; Spaans
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 48
Sterreteken:
Ram
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Portugees; Spaans
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n avonteurlustige meisie, reg om voluit te lewe... Ek is n sag geaarde, liefde volle, lojale, bietjies te stout, betroubare mens.... Maar ek kan 'n drakie ook wees.... My hart is oop en opreg.... Ek is mal daaroor om my maat te bederf en ek lief dit om bederf te word... min mense klop my in die kombuis... Vrae my 2 honde kinders hulle dink ek is n uitstekende kok....Ek wil gelukkig wees, 'n sonskyn mens... Ek's mal oor die buite lewe en stad... Daars so baie om nog te se... Maar dis lekkerder om te gesels...
PS.... Mans wat net stoute foto's wil he en sex praatjies wil maak moet my nie eers kontak nie....

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat is n opregte man wat 'n "gentleman" is...Hy moet defnitief van die buite lewe hou en van die stad... Hy moet my skoenlappers in my maag gee elke keer wat ek aan hom dink... Hy moet n man wees en nie 'n muis... Ek is mal oor n man wat nederig en tog vol self vertroue is....

Wat Haar Vriende S

Oulikes het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig; Wild
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Inkopies; Kookkuns; Lees; Meditering
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Indies; Italiaans; Japannees; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Ordeloos
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Langhare; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters