Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Villieria), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
51 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Eks vriendelik, liefdevol, lojaal. Gee baie om vir my familie, vriende en diere, hou van water en natuur. Love musiek en luister graag.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet baie liefde he. My beskerm, na my woorde luister, sin vir humor en ook ernstig kan raak. Konstant wees, lojaal, respek en vriendelik.
Wat Haar Vriende Sê
Karlien vertel...
Sanet is n persoon met die mooiste , sagste hart en geaardheid wat altyd uit haar pad gaan vir mense naby aan haar.
Sy stap altyd die EKSTRA myl.
Sy sien net die mooi in n persoon raak.
Wat haar spesiaal maak is dat sy altyd almal eerste sit en dan haar self.
Niks is nooit teveel en moeite nie.
Nog nooit het ek Sanet gesien dat daar nie n glim lag op haar gesig is nie( daar is altyd vir n grappie)
Wat haar opgewonde maak is om saam mense te wees wat vir haar omgee en lief is en saam haar kan lag.
N bederfie is altyd n wenner.( Wat se vrou hou tog nie daar van nie )
Sy is spontaan, liefde vol, hart van goud mens om in jou lewe te kan he!!!
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het 'n kroniese siekte |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Troebel |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Misdaad; Speurverhale |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Geselsprogramme; Nuus; Speletjiesprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Misterie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Musiek Maak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Gholf; Gimnastiek; Krieket; Motorsport; Rolbal; Rugby; Tennis; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Visse; Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |