Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 20 April 2018

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Visse
Lengte:
189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
65 - 72
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Duits
Ander Tale:
Nederlands
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Considerate and friendly me, seen as skilled professional by ex fellow employees. Likes: spontaneous friendly people with good non-vulgar sense of humour. Dislikes: controlling people.
Interests: broad field of interests from fiction to music to home workshop to ecology, creative inventions to art, politics, home financing, investment, philosophy and religion.
I do not have any definitive hobbies apart from the interests above. I believe I have some arty streak buried in somewhere my subconscious. I am versatile.
I do get onto a bicycle from time to time to enjoy the rush of air whistling past my helmet and would like to explore nature more by stints of camping and touring the sub-continent by 4x4 or other means.
My outlook on life may perhaps be described as: do the best you can, in no other way than your own. (I am a DIY man). I do smoke a pipe, which I feel is less harmful that cigarettes at least. I am now introducing a plan to stop by not smoking at every impulse but postponing everytime for as long as I can. Being alone most of the time does not make this easy. I do not smoke inside houses.

Sy Ideale Pasmaat

My ideal match would be honest, friendly, open minded, happy, positive, cheerful, loyal, caring, spontaneous, of high integrity, and patient.
Sharing our interests and thoughts towards living life by looking in a common direction, and the willingness to compromise should help a lot to make a relationship work.
Sharing household and other chores and gardening, but also appreciating the outdoors e.g. by maybe jogging, cycling, swimming or backpacking, camping and touring.
The deal breaker shall be conformance to most of the above with a mutual feeling of being attracted to each other.
Hierdie maatsoekklub beskou ek as 'n goeie uitkoms vir persone wat opreg na paslike geselskap van die teenoorgestelde geslag soek. Lesse uit die verlede sluit in dat verliefdheid nie die begin en einde van 'n suksesvolle venootskap is nie. In my geval moet persoonlikheids- en sosiale versoenbaarheid baie goed oorweeg word voordat enige vaste verbintenis gemaak word. Dus by 'n eerste ontmoeting word daar nie noodwendig al na 'n romanse gesoek nie - net 'n in diepte evaluasie van die moontlikhede. Ek sal ook geen vaste verbintenis maak as ek nie verlief is op 'n pasmaat nie. Hierdie reels moet wedersyds toepaslik wees.
Dames wat by die klub ingeskryf is maar van 'n moontlike pasmaat verwag om lidmaatskap vir haar te betaal plaas uit die staanspoor onredelike druk op haar bewonderaars uit die foutiewe oogpunt dat die rekenaar gekose pasmaats reeds persoonlik in haar belangstel. Al die rekenaars in die wereld kan nooit jou perfekte pasmaat vir jou kies nie. Die jag begin eers na die eerste of daaropvolgende ontmoetings - die bou van 'n verhouding neem tyd. Sommige alleenlopers mag dalk ook net 'n goeie vertroueling soek en nie 'n lewensmaat nie. Maar daar kan altyd 'n vonkie kom by die eerste ontmoeting, dit werk mos so ook.

Wat Sy Vriende SÍ

RodinZ het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Verdwynend
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend
Modebewustheid:
Minimaal (Klere is streng opsioneel)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; Reggae; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Speletjiesprogramme; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Houtwerk; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Branderplankry; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Krieket; Lyfbranderry; Motorsport; Perdry; Pluimbal; Roei; Rugby; Seil; Skaak; Snoeker; Snorkelduik; Sokker; Stap; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Tennis; Vlieg / Sweefvlieg; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen; Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Sensasiesoeker
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie