waarisjy507

60 – Benoni (Farrarmere), Gauteng, Suid-Afrika

Waar kruip jy weg nou

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni (Farrarmere), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oostelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Effens Grys; Grys; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie lief vir geselskap. Sal daarvan hou dat iemand my bietjie n lekker "hug" gee soms.
Lekker humoristies wees, kan omgee en iemand weer naby my te kan he.
Lewe te kort vir ALLEEN WEES.
ons kan vir mekaar bystaan in slegte tye ook.

Hou van die natuur en sommer enige buitelewe waarmee ek jou kan deel.
Glo as ons mekaar sien 1ste x sal ons weet of daar n konneksie sal wees.

Laat ek nou maar eers die res aan jou verbeelding oorlaat..
Wie weet dalk sien ons binnekort mekaar...
Geniet die soektog...hoop jy vind regte maatjie.
Dankie dat jy kon lees.

Haar Ideale Pasmaat

Sal nie se jy moet doe ideale maat wees wat ek beskryf. Ons is uniek, maak foute ook.

As jy net ASB nie AGGRESIEF is nie, af en toe TYD maak vir gesprekke en ook matige DRINKER is sal ek dit waardeer.
Mekaar moet ons respekteer, goeie opregte menswaardes he en glo aam ons SKEPPER ook.

Hoop dat jy sal romanties wees en nie "skree" maar praat asb....

Netjies op jouself wees en vriendelik.

Nou jou beurt..

Wat Haar Vriende S

waarisjy507 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaarprogrammering; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Gimnastiek; Seil; Skaak; Ski; Stap; Swem; Waterski
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Langhare; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters