AngelfaceCAngelfaceC

AngelfaceC

56 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Soek sielsgenoot.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Leer my ken en vind uit. My Godsdiens is vir my belangrik en verkies n man wat ook n verhouding met Jesus het. Ek hou van bike ry maar het nie my eie een op die stadium nie. Ek kyk ook graag motor en motorfiets sport asook chick flieks. Gemaklike mens en werk hard. Ek bly alleen maar sien my kinders gereeld. Ek hou van n sagte man maar wat ook sy grond kan staan op n mooi manier. Slegs blankes asb. Eks nie n rassis nie maar dis my voorkeur. Grappie: [removed]

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou van n lang groot man maar nie vet nie. Eks ook mal oor n snor en baard. Hy moet manlik wees en sag. Ek is nie gepla oor looks nie solank hy n mooi hart het. Hy moet my kan bederf en vir my omgee. Ek het genoeg seer gekry. Ek wil alles saam hom doen en hy moet wys ek is syne. Nie jaloers wees nie maar op n mooi manier.

Wat Haar Vriende SÍ

AngelfaceC het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Reggae; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Nie-fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Romanties
Belangstellings:
Gedigte skryf; Lees
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Dans; Motorsport; Perdry; Swem; Ysskaats
Kos
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Naakbaai
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters