Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vereeniging (Unitaspark), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
56 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
154cm (5' 0.6") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
52 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek gee gewoonlik meer om as wat goed is vir my! Ek is funny, baie uitgesproke maar neem ander mense se gevoelens nogsteeds in ag! Ek is nie baie lief vir die see nie behalwe as dit Mozambiek se see is, ek is meer n bosveld girl! Ek hou van DIY en tuinmaak alhoewel ek nou inspirasie nodig het daarvoor (iemand wat dit saam my kan doen) Ek het 2 beautiful dogters my "pride and beauty" Ek soek 'n lewensmaat nie net n verhouding nie Ons kan die res met n afspraak of boodskap bespreek! Ek is altyd eerlik en sal enige vra so ook beantwoord!
Haar Ideale Pasmaat
Aantreklik en moet na homself kyk, sal nie eers n oorgewig oorweeg nie (ek oordeel nie) Ek kyk na myself so sal dieselfde van n maat verwag! Hy moet n goeie humor sin hê, anders hoe gaan hy my uitgespokenheid hanteer! Geen jaloerse haar op jou kop nie want in verhouding wat reg en opreg is, is daar vertroue en respek en nie plek vir jaloesie nie! Hy moet selfversorgend wees! Sjoe hierdie is eintlik moeilik! Maar die belangrikste is hy moet 'n kind van ons hemelse Vader wees, en ek praat nie van loop met n bybel onder die arm nie en ook nie sit voor in die kerk nie,, (ek is nie' n kerganger nie) ek praat van n verhouding met God!
Wat Haar Vriende Sê
Rozanne1965 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Malkop |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Country & Western; R&B / Soul; Rock |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Riller; Romanties |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Prikkels: |
Dans |
Afsitters: |
Erotika |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |