FlodaFloda

Floda

60 – Hermanus (Kleinmond), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Helper waiting for his Helpmate! She is Spiritual, intelligent, energetic, fun & awesome

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hermanus (Kleinmond), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Ander
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Overberg (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
42 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
AsiŽr; Bruin; Indies; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Arabies; Deens; Duits; Engels; Filippyns / Tagalog; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Grieks; Hebreeus; Italiaans; Maleis; Noorweegs; Pools; Portugees; Roemeens; Russies; Spaans; Sweeds; Turks
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Agnosties; Christen / Protestant; Christen / Ander; Islamities; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Was 33 jaar in enigste huwelik; wou glad nie skei nie maar het onlangs besef dat n huwelik meer behoort te wees as twee mense in dieselfde huis maar wat nie op geestelike, emosionele of fisiese wyse mekaar ontmoet en geniet nie. Dis hartseer.

Ek was n (wiskundige) Wetenskaplike maar reeds 20 jaar tuis en doen allerhande dinge in en om die huis asook vir ander mense.

Is ernstig, eerlik, reguit en streef na geregtigheid + Waarheid.
Is Skepties (agnosties) maar Soekend wat geloof aan betref...
Geniet diep geselskap, logiese, feitlike redenering met goeie koffie bedags of wyn in die aand. Hou van lag en mis dit baie.

Hou baie van vroulike geselskap en het groot behoefte aan goeie vriendinne - maar slegs intimiteit met integriteit!
Heg meer waarde aan openheid en opregtheid as aan mense se eggo's - het dus maar min vriende ...

Help graag mense met enige ding wat ek dink ek kan doen.
Lief vir die natuur: fynbos, berge, kranse, klowe, en oerwoud!
Stel belang in geloof, geskiedenis, genesing en die Eindtyd

"HOBBIES": research Scriptures and ancient history, explore nature, fixing things and collecting photos of feminine beauty, often in the nude (since I don't have a girlfriend)!

So, DAMES wat oor-beskeie, preuts of tradisioneel-godsdienstig is sal glad nie by my aanklank vind nie, tensy hul die valshede waarmee ons moes grootword wil agterlaat en saam wil leer om voluit en met integriteit te lewe terwyl ons nog kan

Sy Ideale Pasmaat

VROULIK, Vrolik en Liefdevol!
eerlik en openhartig
gesond en nie baie maer nie!
koester intimiteit - praat, luister, troetel en speel
Avontuurlustig
Spontaan
Onbevange maar ordentlik
Intelligent en kan ernstig nadink
Waardering en respek vir die geestelike dimensie
Geniet die natuur
stel mense en verhoudings bo ander dinge
lief vir Suid Afrika

HOU NIE VAN:
ligsinnige of aaneen gebabbel nie;
rook of altyd n glasie in die hand
bang vir alles en vlug van konflik
onoordeelkundige of skelm seksuele verhoudings

Wat Sy Vriende SÍ

Emily vertel...

Adolf is mooi en slim en baie spesiaal.
Hy weet hoe om met sekerheid dinge wat verkeerd is, reg te maak. Hy het n wonderlike sin vir humor, al is hy soms baie ernstig .
Hy gee my altyd hoop wanneer ek moedeloos is.
Ek is trots om hom as my vriend te hŤ.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Liggaamshare:
Lig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Pessimisties; Realisties; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Minimaal (Klere is streng opsioneel)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Klassiek; Rock
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Nuus; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Boeke skryf; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees; Meditering; Motorherstelwerk; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Atletiek; Kampering; Perdry; Rotsklim; Skietsport; Snorkelduik; Swem; Veerpyltjies; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Kookkuns:
Indies; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters