Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Equestria), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Geen
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 192cm (6' 3.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Italiaans; Nederlands; Portugees; Spaans; Sweeds
Ander Tale:
Italiaans; Portugees; Spaans
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Besonders eerlik en opreg... Hou baie van rooi wyn en ure sit en gesels... Hou van die dinge van die lewe, mense interesseer my. My dogtertjie is absoluut prioriteit. Ek verkies om haar by my daaglikse en naweek planne in te sluit. Redelik moeg vir die kuier-scene en die valsheid wat daarmee gepaard gaan. 'n Intelligente gesprek en 'n paar lawwe grappe hou my op dreef. Beslis nie 'n high-fashion girl wat te veel hou van opdress en fancy restaurant nie (slegs af en toe vir spesiale geleenthede is OK). Die bos en 'n braai en goeie mense is meer my ding.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet kan aanpas by my lewenstyl as 'n enkelouer. Jy kan nie net verwag van die girl om op te pak en agter jou aan te voeter nie, want jou huis is beter en groter nie. Ek is daar waar my dogtertjie die gemaklikste voel... Dit gaan nie oor die grootte van die huis en jou bankrekening nie. Maar wel hoe jy 'n vrou hanteer, met respek / liefde / tyd ens.

Wat Haar Vriende SÍ

Bella7511 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Krullerig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Laf; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Toewyding
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Jazz; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Misdaad; Nie-fiksie; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog
Belangstellings:
Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Lees
Sport:
Biljart Snoeker; Dans; Motorsport; Perdry; Rugby; Snoeker; Stap; Staptogte
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Suikervry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Hond(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Godsdienstige Bywoning:
Ek is nie-praktiserend
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Nuuskierig