SeileSpan1974SeileSpan1974

SeileSpan1974

43 – Hermanus (Weet nie heeltemal waar volgende nie), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Swerwer wat vir n slag tot ruste wil kom

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 30 Augustus 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hermanus (Weet nie heeltemal waar volgende nie), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Gereeld; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Wat jy sien is wat jy kry. Eks bietjie terugetrokke en soms skaam , maar as ek eers gemaklik is met mense dan is ek ok.
Ek het groot geword langs die see dus het ek n groot liefde vir die See en wanneer ek kans kry staan ek langs die waters met n Visstok.
Afrika staan my na aan die hart en het al Botswana , Namibia , Zambia en Kenya bietjie getoer.
Ek is nie n Hotel mens nie , jy sal my eerder kry iewers langs die see of in die Bos met n vuur.
Hmmmmmm.....as jy ryk man soek , soek jy by die verkeerde een. ek was al ryk , was arm , was weer ryk en sterk oppad om weer arm te wees . Ek het 6 jaar in Afghanistan gewerk , en in n paar Afrika lande. Ek het begin Augustus een oggend wakker geword en besluit dis tyd dat ek weer my gat roer. Ek het bedank en gaan einde van die maand van Beira tot in Swakomund hike en dan terug Kaap toe. Dan begin die proses weer van werk soek.... Hier hol die vrouens weg ....die dat ek sukkel om n vrou te kry ...... Ek swerf al 7 jaar , so ek het nie n huis nie. Ek weet nog nie eers waar ek gaan bly as ek eers terug is in die Kaap nie. Jammer ek so deurmekaar skryf , maar dis tans hoe my lewe is LOL . Ek kom so pas uit n verhouding van n paar jaar(ek het nie telling gehou nie) Nou wonder ek of dit nie dalk tyd is om rustig te raak nie en soos enige normale man te settle , trou en al daai dingetjies doen ....dalk waai die gedagte oor ... ek het twee kids ...Dogter in Matriek en klong in Graad 8 .
Ek skryf sommer die goed dat almal weet wie en wat ek is.

Sy Ideale Pasmaat

My pasmaat moet n uitgaande persoon wees wat hou van Avontuur. Sy moet baie kan lag en vriendelik wees. Aangesien ek maar soms mooi stout kan wees moet sy soms ook bietjie kwaai wees , nie te erg nie...
Sy moet saam my in my ou Hilux 4x4 genaamd Rooigety kan klim en sonder enige beplanning bereid wees om saam Afrika in te vaar. Ek sal my bes probeer om haar elke 2 de dag by n ordentlike stort en toilet uit te bring

Wat Sy Vriende SÍ

SeileSpan1974 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Rock; Volk
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Reis; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Lees
Sport:
Kampering; Rekspring; Rugby; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde