Lief_die_leweLief_die_lewe
Lief_die_lewe

70 – Helderberg (Die Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Lief_die_leweLief_die_lewe
3
10

Lief_die_lewe

70 – Helderberg (Die Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Just need peace & unconditional love 😊

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 09 September 2025

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het 'n passie vir die lewe, en leef elke dag voluit! Eks baie liefdevol en het sommer baie onvoorwaardelike vriendskap & liefde, om met die regte vriend te deel 😊
Ek glo:
Gister is die verlede, so los dit daar;
Vandag is n geskenk van Jesus, so maak die beste daarvan;
Môre is die toekoms en nie vir ons belowe nie.
Ekt op 'n plaas in Karoo grootgeword en is n "plat-op-die-aarde" mens, sonder fieterjasies.🤓
Ek kuier graag om 'n kaggelvuurtjie of 'n knetterende kampvuurtjie saam met vriende en familie!
Eks ook versot om na musiek luister én musiek te maak 🎹 🎤 🎶🎵
Ek sal myself beskryf as saggeaard, liefdevol, baie eerlik en betroubaar...n gevoelsmens met n groot empatie vir my medemens.
Eks n spontane, lewenslustige en positiewe mens met n baie goeie sin vir humor, wat maklik lag en altyd glimlag😊 dus vermy ek maar negatiewe en sarkastiese mense...
Eks ook 'n "Peoples person" wat baie goed oor die weg kom met mense. 🙅‍♀️
My vriende beskryf my as n omgeemens wat áltyd probeer om ander te help 🤗
Die dieper dinge in die lewe is vir my belangrik. Ek beskou die lewe as 'n groot voorreg en ook genade - Jesus Christus is my Abba-Vader en is die anker in my lewe...

Die meeste van my foto's is gedurende die laaste twee jaar geneem - dus, geen "surprises" nie - "what you see is what you get"!

Do you share my interests? Then contact me...

Haar Ideale Pasmaat

Its very difficult to "describe" my ideal match...
As long as we share the same interests, values, believes and unconditional friendship and love; and are also a down to earth person 😊

I believe that if someone is always just themselves.. honest with no hidden agendas... there will be no misunderstandings...😉

Do you value the small things in life... and also believe that "It's not what you have in life, but who you have in life that’s important” then we will get along very well 🤗

Eks nie kieskeurig nie...solank jy ook in Jesus glo... en ons min of meer dieselfde belangstellings en waardes het. As jy nog daarby ook n goeie humorsin het, sal dit n gróót pluspunt wees 😁
En natuurlik is die liefde vir diere / troeteldiere vir my baie belangrik😉🤗

I would love to chat to honest men with no hidden agendas .... ;-)

Wat Haar Vriende Sê

Lief_die_lewe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Die Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Visse
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Ander
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
69 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Indies; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Nederlands; Engels; Filippyns / Tagalog; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Duits; Grieks; Hebreeus; Italiaans; Noorweegs; Pools; Portugees; Roemeens; Russies; Spaans; Sweeds; Turks
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Joga; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Sing; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Biljart Snoeker; Dans; Driekamp; Gimnastiek; Kampering; Lyfbranderry; Perdry; Rolbal; Rugby; Seil; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Suikervry; Koolhidrate-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters