Eendagdalknet

48 – Klerksdorp (Adamayview), Noord-Wes, Suid-Afrika

Onvoorwaardelike aanvaarding sonder maar's!!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp (Adamayview), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Visse
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

1. Ek gaan nie vertel hoe wonderlik ek was nie want ek het hope foute! 2. Ek kan net se ek sal in my volgende verhouding my alles gee siel, liggaam en gees. 3. Omgee sonder voorbehoud omdat tyd kosbaar is en ons ouer raak en geen mens is 'n eiland nie ons het iemand nodig om te koester en lief te he. 4. My karakter laat my nie toe om enigsins venynig of afbrekend op te tree nie. 5. My maat moet weet hy is my alles en so sal ek hom laat voel. 6. Ek wil geen valse en misleidende woorde hier sit wat sinneloos is en verwagtinge skep by 'n mens met gevoelens en emosie nie.7. My volgende maat indien God dit so beskik wil ek beskerm, liefhe met 'n passie wat net 2 mense kan deel wat 'n emosionele, geestelike en fisiese band deel.8. Hy moet my op my mooiste kan liefhe en op my slegste kan vashou en se alles gaan reg wees. 9. Ek wil hom in die mooi tye kan koester maar in die moeilike tye kan optel. 10. In 'n neute dop! Ek wil lief gehe word deur 'n man wat mans genoeg is om my sag te lei deur daad en nie deur woorde nie. Vir daardie man sal ek liefhe liggaam, gees en siel. Ek sal die mensies wat vir hom kosbaar is respekteer en hulle ook soos goud behandel.

Haar Ideale Pasmaat

1. Hy moet insig he. 2. Karaktervas wees.3.Genade he vir ander se tekortkominge. 3. Hope geduld want ek is 'n dromer. 4. Sag met my kan werk en die mense wat ek lief het. 5. GOEIE MANIERE!!!! 6. 'N Man van sy woord. 7. Vuur kan maak! 8. God se skepping saam my kan waardeer. 9. Netjies op homself. 10. Lekker ruik! 11. Hy kan vloek indien die situasie dit nodig ag. 12. My mooi kan lei sodat ek onder sy beskerming kan veilig voel. My passievol, teer en met eerbied behadel. 13. Hy moet 'n kontakmens wees dan voel ek gekoester. 14. Indien ek 'n fout maak my reghelp op 'n mooi sagte manier. 15. Geen venynige afbrekende of persoonlike aanvalle nie. 16.'N sinvolle oplossing vir 'n probleem ons speel die man nie die bal nie. 17. Stilstuipe is uit!!!! 18. Hy moet my kan Shushi voer, dans met my, teen sy hart kan druk en ek wil sy oase wees as hy by die huiskom na 'n harde dag se werk. 18. Hy moet ook God ken en my asook ons naaste mense wys hoe 'n man van God optree. 19. Ek wil die enigste vrou in sy lewe wees en hy moet weet dat hy weet hy is my Hero en my liefde. GEEN SEKSPRAATJIES AAN LYN NIE ASSEBLIEF!!!!!!! Wees mansgenoeg om die vroulike wese in my uit te bring dat ek jou godin kan wees. Wie sien kans vir my.

Wat Haar Vriende SÍ

Eendagdalknet het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
Iets wat my (ou)ma vir my gemaak het.
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Nie-fiksie; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
DokumentÍr; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Net op godsdienstige vakansies
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters