VROU_soek_BOER

60 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

5
0

VROU_soek_BOER

60 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

BLOM WAAR EK GEPLANT WORD

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Saterdag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

VROU_SOEK_ BOER ....... met of sonder 'n groentetuin, vrugteboord, skaapkraal, koringland ens.
'n Vetplant in 'n pot is ook in orde.
Ek is oorspronklik van die platteland, maar die wind het my oor die jare stad toe gewaai.
Ek is gesofistikeerd, aktief, kreatief en is lief vir die lewe en met 'n positiewe ingesteldheid. Ek maak 'n verskil deur te verstaan / te versier / te versorg / te luister / te bemoedig ens.
Verkies rus en vrede en vermy drama of negatiwiteit.
Hou van 'n netjiese, stylvolle leefwêreld van gemak, maar is ook aanpasbaar by enige situasie waarin ek my bevind.
Het nie verbale diaree nie, hou nogtans van lekker gesels, lag en sinvolle gespreksvoering.
Soms het ek uitgesproke opinies, maar verstaan egter die fyn balans tussen luister, stilbly en praat.
Ek is 'n uitgesorteerde onafhanklike vrou - Al wat nog (s)kort in my lewe is: ♡ JY ♡
"MUST LOVE DOGS en katte" asook musiek / meeste genres. Mooi musiek laat my voete jeuk vir 'n ☆ DANS ☆

Haar Ideale Pasmaat

Smile - ♡
Jy is ook op soek na my.
Ons het mekaar ontglip, want ek het moontlik té hard gewerk en té min gespeel.
Hoop jy is goed met wiskunde.
Daar is 2 in 'n verhouding, nie 1.5 of 3 nie.
Wat jy het - is alles net 'n bonus.
Ek het genoeg van my eie.
Verhoudings is harde werk waarbinne mens mekaar ruimte moet gee om te leef en net te kan wees.
Ek kan/wil jou nie verander nie - net waarde toevoeg.
Ek is op soek na my gelyke: Iemand met 'n gesonde verstand, 'n hoë vlak van emosionele intelligensie, integriteit en geestesgesondheid.
Miskien is jy 'n stedeling en woon tans op die 9e vloer - of op 'n afgeleë dorp.
Geen probleem.
Ek verwys eerder na 'n lewensuitkyk met 'n voorkeur vir leef -en -laat -leef, 'n waardering vir die natuur- / dierelewe en die mooi van die lewe.
Dit sal lekker wees om 'n nuwe lewensreis saam met jou te kan begin. My wortels is tans geanker in die stad - vir die regte persoon is ek bereid om na enige plek te ontwortel.

Wat Haar Vriende Sê

VROU_soek_BOER het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
54 - 69
Sterreteken:
Enige
Lengte:
185cm (6' 0.8") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Dobbel; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Dans; Kampering; Motorsport; Muurbal; Rugby; Stap; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters